Deuteronomium 30:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die woord is baie naby jou, in jou eie mond en in jou eie hart,+ sodat jy dit kan doen.+ Esegiël 20:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+ Jakobus 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+
11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+
22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+