2 Timoteus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, terwyl hulle mislei en mislei word.+ Titus 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want ook ons was eens onverstandig, ongehoorsaam, mislei, slawe van allerhande begeertes en genietinge, het in slegtheid en afguns gelewe, was afskuwelik, het mekaar gehaat.+
13 Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, terwyl hulle mislei en mislei word.+
3 Want ook ons was eens onverstandig, ongehoorsaam, mislei, slawe van allerhande begeertes en genietinge, het in slegtheid en afguns gelewe, was afskuwelik, het mekaar gehaat.+