Romeine 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 sodat die regverdige vereiste van die Wet vervul sou word+ in ons wat nie in ooreenstemming met die vlees wandel nie, maar in ooreenstemming met die gees.+ Romeine 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+
4 sodat die regverdige vereiste van die Wet vervul sou word+ in ons wat nie in ooreenstemming met die vlees wandel nie, maar in ooreenstemming met die gees.+
10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+