Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarom sal geen vlees deur werke van die wet voor hom regverdig verklaar word nie,+ want deur die wet+ is die juiste kennis van sonde.+

  • Romeine 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die Wet+ het daarnaas ingekom sodat oortreding oorvloedig sou word.+ Maar waar die sonde+ oorvloedig geword het, het onverdiende goedhartigheid+ nog oorvloediger geword.

  • 2 Korintiërs 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat meer is, as die kode wat die dood toedien+ en wat met letters in klippe gegraveer is,+ in heerlikheid tot stand gekom het,+ sodat die kinders van Israel nie stip na die gesig van Moses kon kyk nie weens die heerlikheid van sy gesig,+ ’n heerlikheid wat weggedoen sou word,

  • Galasiërs 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel