16 Want ek skaam my nie+ vir die goeie nuus nie; dit is trouens God se krag+ tot redding vir elkeen wat geloof het,+ eers vir die Jood,+ en ook vir die Griek;+
28 Daar is nie Jood of Griek nie,+ daar is nie slaaf of vrygeborene nie,+ daar is nie man of vrou nie;+ want julle is almal een persoon in eenheid met Christus Jesus.+