1 Korintiërs 15:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee. 2 Timoteus 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Betroubaar is die woord:+ Waarlik, as ons saam gesterf het, sal ons ook saam lewe;+ Openbaring 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+
53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee.
21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+