11 As die gees van hom wat Jesus uit die dode opgewek het, dan nou in julle woon, sal hy wat Christus Jesus uit die dode opgewek+ het, ook julle sterflike liggame lewend maak+ deur sy gees wat in julle woon.
4 Trouens, ons wat in hierdie tent is, kreun, omdat ons beswaar is; want ons wil dit nie aflê nie, maar wil ons met die ander een beklee,+ sodat die sterflike deur die lewe verswelg kan word.+