Matteus 15:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 hy moet sy vader glad nie eer nie.’+ En so het julle die woord van God kragteloos gemaak weens julle oorlewering.+ Lukas 7:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar die Fariseërs en dié wat met die Wet vertroud was, het God se raad aan hulle verontagsaam,+ aangesien hulle nie deur hom gedoop is nie.)
6 hy moet sy vader glad nie eer nie.’+ En so het julle die woord van God kragteloos gemaak weens julle oorlewering.+
30 Maar die Fariseërs en dié wat met die Wet vertroud was, het God se raad aan hulle verontagsaam,+ aangesien hulle nie deur hom gedoop is nie.)