Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarop het Iseʹbel ’n boodskapper na Eliʹa toe gestuur en gesê: “Mag die gode so doen,+ en mag hulle so daaraan toevoeg+ as ek hierdie tyd môre nie jou siel soos die siel van elkeen van hulle maak nie!”

  • 1 Konings 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het hy gesê: “Ek was absoluut jaloers ten opsigte van Jehovah, die God van die leërs; want die kinders van Israel het u verbond verlaat,+ hulle het u altare afgebreek, en hulle het u profete met die swaard doodgemaak, sodat ek alleen oorgebly het; en nou soek hulle my siel om dit weg te neem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel