Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hulle het na Lot bly roep en vir hom gesê: “Waar is die manne wat vanaand by jou gekom het? Bring hulle na ons toe uit sodat ons met hulle gemeenskap kan hê.”+

  • Levitikus 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En wanneer ’n man by ’n manspersoon gaan lê soos ’n mens by ’n vrou gaan lê, het hulle albei iets verfoeiliks gedoen.+ Hulle moet vir seker doodgemaak word. Hulle bloed is op hulle.

  • 1 Korintiërs 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel