-
Rigters 19:22Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
22 Terwyl hulle hulle hart vrolik gemaak het,+ kyk! toe het die manne van die stad, blote deugniete,+ die huis omsingel+ en mekaar teen die deur gestoot; en hulle het vir die ou man, die eienaar van die huis, bly sê: “Bring die man uit wat in jou huis ingekom het, sodat ons met hom gemeenskap kan hê.”+
-
-
Judas 7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 So ook word Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle,+ nadat hulle op dieselfde wyse as die voorgenoemdes uitermate hoerery gepleeg en vir onnatuurlike gebruik agter vlees aan geloop het,+ vir ons as ’n waarskuwende voorbeeld voorgehou+ deurdat hulle die regterlike straf van die ewige vuur ondergaan.+
-