Deuteronomium 32:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+ Romeine 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Nietemin vra ek: Het Israel miskien nie geweet nie?+ Eerstens sê Moses: “Ek sal julle tot jaloesie opwek deur wat nie ’n nasie is nie; ek sal julle tot hewige toorn opwek deur ’n dwase nasie.”+
21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+
19 Nietemin vra ek: Het Israel miskien nie geweet nie?+ Eerstens sê Moses: “Ek sal julle tot jaloesie opwek deur wat nie ’n nasie is nie; ek sal julle tot hewige toorn opwek deur ’n dwase nasie.”+