Filippense 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ek wil dan nou hê dat julle moet weet, broers, dat my aangeleenthede eerder op die vooruitgang van die goeie nuus+ as op iets anders uitgeloop het, 2 Timoteus 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Bly jy egter in alles nugter van verstand,+ ly kwaad,+ doen die werk van ’n evangeliedienaar,+ voer jou bediening ten volle uit.+
12 Ek wil dan nou hê dat julle moet weet, broers, dat my aangeleenthede eerder op die vooruitgang van die goeie nuus+ as op iets anders uitgeloop het,
5 Bly jy egter in alles nugter van verstand,+ ly kwaad,+ doen die werk van ’n evangeliedienaar,+ voer jou bediening ten volle uit.+