Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 As julle, hoewel julle goddeloos is, dan weet hoe om goeie gawes aan julle kinders+ te gee, hoeveel te meer sal die Vader in die hemel heilige gees+ gee aan dié wat hom vra!”

  • Efesiërs 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar ook julle het op hom gehoop nadat julle die woord van waarheid,+ die goeie nuus oor julle redding,+ gehoor het. Deur middel van hom is julle ook, nadat julle geglo het, met die beloofde heilige gees+ verseël,+

  • 1 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ja, die heilige geheim+ van hierdie godvrugtige toegewydheid is inderdaad groot: ‘Hy is openbaar gemaak in die vlees,+ is regverdig verklaar in die gees,+ het aan engele verskyn,+ is onder nasies verkondig,+ is in die wêreld geglo,+ is in heerlikheid opgeneem.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel