19 Terwyl hulle vryheid aan hulle beloof,+ voer hulle self ’n bestaan as slawe van verderflikheid.+ Want elkeen wat deur ’n ander oorwin word, word deur dié ’n slaaf gemaak.+
10 Tog praat hierdie mense smadend van alles wat hulle in werklikheid nie ken nie;+ maar alles wat hulle, soos die redelose diere,+ wel van nature verstaan, in hierdie dinge hou hulle aan om hulleself te verderf.+