Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar so nie, laat dit dan aan u bekend word, o koning, dat ons u gode nie dien nie, en die goue beeld wat u opgerig het, sal ons nie aanbid nie.”+

  • Maleagi 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Sal ’n mens God beroof? Maar julle beroof my.”

      En julle het gesê: “In watter opsig het ons u beroof?”

      “In die tiendes en in die bydraes.

  • Markus 12:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jesus het toe gesê: “Betaal aan die keiser terug wat aan die keiser behoort,+ maar aan God wat aan God behoort.”+ En hulle het hulle oor hom begin verwonder.+

  • Lukas 20:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hy het vir hulle gesê: “Betaal dan alte seker aan die keiser terug wat aan die keiser behoort,+ maar aan God wat aan God behoort.”+

  • Lukas 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het hulle hom begin beskuldig+ en gesê: “Ons het gevind dat hierdie man ons nasie ondermyn+ en die betaling van belasting aan die keiser verbied+ en sê dat hy self Christus, ’n koning, is.”+

  • Romeine 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Gee aan almal wat hulle toekom: aan hom wat die belasting verlang, die belasting;+ aan hom wat die skatting verlang, die skatting; aan hom wat vrees verlang, sulke vrees;+ aan hom wat eer verlang, sulke eer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel