1 Korintiërs 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So ook moet julle, aangesien julle ywerig na gawes van die gees+ streef, probeer om oorvloediger daarin te wees tot opbouing van die gemeente.+ Hebreërs 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke+ aan te spoor+
12 So ook moet julle, aangesien julle ywerig na gawes van die gees+ streef, probeer om oorvloediger daarin te wees tot opbouing van die gemeente.+