Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want deur die onverdiende goedhartigheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen daar onder julle om nie meer van homself te dink as wat dit nodig is om te dink nie,+ maar om só te dink dat hy ’n gesonde verstand het,+ elkeen na die maat+ van geloof+ wat God aan hom toebedeel het.

  • Galasiërs 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar toe God, wat my van my moeder se skoot afgesonder en deur sy onverdiende goedhartigheid+ geroep het,+ dit goedgedink het

  • Efesiërs 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ek het ’n bedienaar+ hiervan geword ooreenkomstig die vrye gawe van die onverdiende goedhartigheid van God wat aan my gegee is ooreenkomstig die wyse waarop sy krag werk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel