-
1 Korintiërs 4:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Hierdie dinge, broers, het ek dan nou vir julle beswil in oordragtelike sin op my en Apolʹlos+ toegepas, sodat julle in ons geval die reël kan leer: “Moenie verder gaan as die dinge wat geskrywe staan nie”,+ sodat julle individueel nie opgeblase sal wees+ ten gunste van die een en teen die ander nie.+
-