Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 11:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het die dissipels besluit om, elkeen volgens wat hy kon bekostig,+ iets vir noodleniging+ aan die broers te stuur wat in Judeʹa woon;

  • Handelinge 19:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En toe hierdie dinge volbring is, het Paulus hom in sy gees voorgeneem dat hy, nadat hy deur Masedoʹnië+ en Agaʹje gegaan het, na Jerusalem sou reis+ en het gesê: “Nadat ek daar gekom het, moet ek Rome ook sien.”+

  • Handelinge 20:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En kyk! gebonde in die gees+ reis ek nou na Jerusalem, hoewel ek nie weet watter dinge daar met my sal gebeur nie,

  • Handelinge 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ná ’n hele aantal jare het ek dus gekom om barmhartigheidsgawes vir my nasie te bring, en offers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel