1 Korintiërs 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 As ons geestelike dinge+ vir julle gesaai het, is dit dan iets groots as ons dinge vir die vlees van julle sal maai?+ 1 Korintiërs 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 So ook het die Here vir dié wat die goeie nuus verkondig, verorden+ dat hulle deur middel van die goeie nuus lewe.+ Galasiërs 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarbenewens moet elkeen wat mondeling+ in die woord onderrig word, in alle goeie dinge deel+ met die een wat sulke mondelinge onderrig gee.+ Hebreërs 13:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+
11 As ons geestelike dinge+ vir julle gesaai het, is dit dan iets groots as ons dinge vir die vlees van julle sal maai?+
14 So ook het die Here vir dié wat die goeie nuus verkondig, verorden+ dat hulle deur middel van die goeie nuus lewe.+
6 Daarbenewens moet elkeen wat mondeling+ in die woord onderrig word, in alle goeie dinge deel+ met die een wat sulke mondelinge onderrig gee.+
16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+