Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het Moses vir Aäron en sy seuns gesê: “Kook+ die vleis by die ingang van die tent van samekoms, en daar moet julle dit eet+ met die brood wat in die inhuldigingsmandjie is, net soos die bevel aan my gegee is, naamlik: ‘Aäron en sy seuns moet dit eet.’

  • Lukas 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Bly dan in daardie huis+ en eet en drink wat hulle voorsien,+ want die werker is sy loon werd.+ Moenie van huis tot huis trek nie.+

  • Romeine 15:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hulle het dit weliswaar met graagte gedoen, en tog was hulle hulle skuldenaars; want as die nasies in hulle geestelike dinge gedeel het,+ is hulle dit ook verskuldig om hulle in die openbaar met dinge vir die vleeslike liggaam te dien.+

  • 1 Korintiërs 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As ons geestelike dinge+ vir julle gesaai het, is dit dan iets groots as ons dinge vir die vlees van julle sal maai?+

  • Hebreërs 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel