5 En mag die God wat volharding en vertroosting verskaf, gee dat julle dieselfde geestesgesindheid+ onder mekaar sal hê as wat Christus Jesus gehad het,
11 Laastens, broers, hou aan om julle te verheug, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om eenders te dink,+ om vreedsaam te lewe;+ en die God van liefde en van vrede+ sal met julle wees.