Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat geloof in my stel, laat struikel, dit is vir hom voordeliger dat ’n meulsteen,+ soos wat deur ’n esel gedraai word, om sy nek gehang en hy in die wye, oop see gesink word.+

  • Romeine 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Dit is goed om nie vleis te eet of wyn te drink of enigiets te doen waaroor jou broer struikel nie.+

  • 2 Korintiërs 11:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Wie is swak+ en ek is nie swak nie? Wie word tot struikeling gebring en ek is nie ontstoke nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel