Romeine 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar neem liewer hierdie besluit:+ om ’n broer+ nie ’n struikelblok+ of iets wat hom kan laat val, in die weg te lê nie. 1 Korintiërs 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom, as voedsel my broer laat struikel,+ sal ek nóóit weer vleis eet nie, sodat ek my broer nie sal laat struikel nie.+ 1 Korintiërs 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Laat elkeen aanhou om, nie sy eie voordeel nie,+ maar dié van die ander persoon te soek.+
13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar neem liewer hierdie besluit:+ om ’n broer+ nie ’n struikelblok+ of iets wat hom kan laat val, in die weg te lê nie.
13 Daarom, as voedsel my broer laat struikel,+ sal ek nóóit weer vleis eet nie, sodat ek my broer nie sal laat struikel nie.+