Jeremia 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot. 1 Korintiërs 11:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 maar dat dit ’n vrou tot heerlikheid strek as sy lang hare het nie?+ Want haar hare is haar in die plek van ’n hoofbedekking gegee.+
29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot.
15 maar dat dit ’n vrou tot heerlikheid strek as sy lang hare het nie?+ Want haar hare is haar in die plek van ’n hoofbedekking gegee.+