Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Job het opgestaan en sy moulose oorkleed geskeur+ en die hare+ van sy kop afgeskeer en op die aarde geval+ en hom neergebuig+

  • Jeremia 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hulle sal beslis sterf, groot en klein, in hierdie land. Hulle sal nie begrawe word nie,+ en ook sal mense hulleself nie oor hulle slaan nie, en niemand sal hom oor hulle stukkend sny+ of sy kop kaal skeer nie.+

  • Miga 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maak ’n kaalte op jou kop en skeer jou hare af weens jou kinders van verlustiging.+ Maak jou kaal plek groter soos dié van die arend, omdat hulle van jou af weggegaan het in ballingskap.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel