1 Korintiërs 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+ Galasiërs 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want julle almal wat in Christus gedoop is,+ het julle met Christus beklee.+
13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+