Job 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Kan jy die diep dinge van God deurgrond,+Of kan jy die Almagtige tot die uiterste deurgrond? Romeine 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë! Efesiërs 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 sodat julle heeltemal in staat kan wees om saam met al die heiliges verstandelik te begryp+ wat die breedte en lengte en hoogte en diepte+ is,
33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
18 sodat julle heeltemal in staat kan wees om saam met al die heiliges verstandelik te begryp+ wat die breedte en lengte en hoogte en diepte+ is,