Psalm 138:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hulle sal sing van die weë van Jehovah,+Want die heerlikheid van Jehovah is groot.+ Jesaja 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+ Jesaja 60:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+
5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+
60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+