Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Daarbenewens is dié wat hy voorbestem het,+ diegene wat hy ook geroep het;+ en dié wat hy geroep het, is diegene wat hy ook regverdig verklaar het.+ Laastens is dié wat hy regverdig verklaar het, diegene wat hy ook verheerlik het.+

  • 1 Korintiërs 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want nou sien ons deur middel van ’n metaalspieël in vae omtrekke,+ maar dan sal dit van aangesig tot aangesig wees.+ Nou ken ek gedeeltelik, maar dan sal ek ten volle ken net soos ek ten volle geken word.+

  • 1 Petrus 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+

  • 1 Johannes 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Geliefdes, nou is ons kinders van God,+ maar dit is nog nie openbaar gemaak wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees+ wanneer hy openbaar gemaak word,+ want ons sal hom sien net soos hy is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel