Matteus 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Gelukkig is dié wat suiwer van hart is,+ want hulle sal God sien.+ Johannes 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+