Johannes 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+ Galasiërs 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 om dié onder die wet los te koop,+ sodat ons op ons beurt die aanneming as kinders kon ontvang.+
12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+