Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+

  • Romeine 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys.

  • 2 Korintiërs 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘En ek sal vir julle ’n vader wees,+ en julle sal vir my seuns en dogters wees’,+ sê Jehovah die Almagtige.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel