Johannes 14:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Ek sal nie veel meer met julle praat nie, want die heerser+ van die wêreld kom. En hy het geen houvas op my nie,+ Efesiërs 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 waarin julle vroeër volgens die stelsel+ van dinge van hierdie wêreld gewandel het, volgens die heerser+ van die gesag van die lug, die gees+ wat nou in die seuns van die ongehoorsaamheid werk.+ 1 Johannes 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons weet dat ons ons oorsprong by God het,+ maar die hele wêreld lê in die mag van die bose.+
30 Ek sal nie veel meer met julle praat nie, want die heerser+ van die wêreld kom. En hy het geen houvas op my nie,+
2 waarin julle vroeër volgens die stelsel+ van dinge van hierdie wêreld gewandel het, volgens die heerser+ van die gesag van die lug, die gees+ wat nou in die seuns van die ongehoorsaamheid werk.+