Matteus 13:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 die saailand is die wêreld;+ wat die goeie saad betref, dit is die kinders van die koninkryk; maar die onkruid is die kinders van die bose,+ Kolossense 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Weens dié dinge kom die gramskap van God.+ 1 Johannes 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want alles wat in die wêreld is+—die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele+—het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld.+
38 die saailand is die wêreld;+ wat die goeie saad betref, dit is die kinders van die koninkryk; maar die onkruid is die kinders van die bose,+
16 want alles wat in die wêreld is+—die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele+—het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld.+