Romeine 8:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Want ek is daarvan oortuig dat nie die dood of die lewe+ of engele+ of regerings+ of teenswoordige dinge of toekomstige dinge of magte+ Filippense 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 om hom te ken en die krag van sy opstanding+ en die deelgenootskap in sy lyding,+ terwyl ek my aan ’n dood soos syne onderwerp,+ 1 Petrus 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Inteendeel, hou aan om julle te verbly,+ aangesien julle deelgenote in die lyding van die Christus is,+ sodat julle julle ook gedurende die openbaring+ van sy heerlikheid kan verbly en kan oorloop van vreugde.
38 Want ek is daarvan oortuig dat nie die dood of die lewe+ of engele+ of regerings+ of teenswoordige dinge of toekomstige dinge of magte+
10 om hom te ken en die krag van sy opstanding+ en die deelgenootskap in sy lyding,+ terwyl ek my aan ’n dood soos syne onderwerp,+
13 Inteendeel, hou aan om julle te verbly,+ aangesien julle deelgenote in die lyding van die Christus is,+ sodat julle julle ook gedurende die openbaring+ van sy heerlikheid kan verbly en kan oorloop van vreugde.