17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename: ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus, mits ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+
10 Altyd verduur ons oral in ons liggaam die dodelike behandeling wat Jesus ontvang het,+ sodat die lewe van Jesus ook in ons liggaam openbaar gemaak kan word.+
24 Ek verbly my nou in my lyding vir julle,+ en op my beurt vul ek aan wat ontbreek aan die verdrukkinge+ van die Christus in my vlees ten behoewe van sy liggaam, wat die gemeente is.+