Romeine 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 As die gees van hom wat Jesus uit die dode opgewek het, dan nou in julle woon, sal hy wat Christus Jesus uit die dode opgewek+ het, ook julle sterflike liggame lewend maak+ deur sy gees wat in julle woon. 1 Korintiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar God het die Here opgewek+ en sal ook ons uit die dood opwek+ deur sy krag.+
11 As die gees van hom wat Jesus uit die dode opgewek het, dan nou in julle woon, sal hy wat Christus Jesus uit die dode opgewek+ het, ook julle sterflike liggame lewend maak+ deur sy gees wat in julle woon.