Prediker 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 die dag wanneer die bewakers van die huis+ bewe, en die lewenskragtige manne hulle gebuig het,+ en die vroue wat maal,+ opgehou werk het omdat hulle min geword het, en die vroue wat deur die vensters kyk,+ dit donker gevind het; 2 Korintiërs 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ons het egter hierdie skat+ in erdehouers,+ sodat die krag+ wat bo die normale is, God s’n kan wees+ en nie dié uit onsself nie.+
3 die dag wanneer die bewakers van die huis+ bewe, en die lewenskragtige manne hulle gebuig het,+ en die vroue wat maal,+ opgehou werk het omdat hulle min geword het, en die vroue wat deur die vensters kyk,+ dit donker gevind het;
7 Ons het egter hierdie skat+ in erdehouers,+ sodat die krag+ wat bo die normale is, God s’n kan wees+ en nie dié uit onsself nie.+