Psalm 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat is die sterflike mens+ dat u aan hom dink,+En die mensekind dat u vir hom sorg?+ Jesaja 64:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+ Handelinge 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra. 1 Korintiërs 15:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Die eerste mens is uit die aarde en is van stof gemaak;+ die tweede mens is uit die hemel.+ 1 Tessalonisense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 dat elkeen van julle moet weet hoe om in heiliging+ en eer sy eie vat in besit te kry,+
8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+
15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.