1 Korintiërs 15:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee. 1 Petrus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+
53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee.
4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+