2 Korintiërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Begin ons weer om onsself aan te beveel?+ Of het ons miskien, soos party mense, aanbevelingsbriewe+ aan julle of van julle nodig? 2 Korintiërs 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want ons durf ons nie reken onder of vergelyk met party wat hulleself aanbeveel nie.+ Deurdat hulle hulle aan hulleself meet en hulle met hulleself vergelyk, het hulle beslis geen begrip nie.+
3 Begin ons weer om onsself aan te beveel?+ Of het ons miskien, soos party mense, aanbevelingsbriewe+ aan julle of van julle nodig?
12 Want ons durf ons nie reken onder of vergelyk met party wat hulleself aanbeveel nie.+ Deurdat hulle hulle aan hulleself meet en hulle met hulleself vergelyk, het hulle beslis geen begrip nie.+