2 Korintiërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Begin ons weer om onsself aan te beveel?+ Of het ons miskien, soos party mense, aanbevelingsbriewe+ aan julle of van julle nodig? 2 Korintiërs 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ons beveel ons nie weer by julle aan nie,+ maar gee julle aanleiding om met betrekking tot ons te roem,+ sodat julle ’n antwoord kan hê vir dié wat roem oor die uiterlike+ maar nie oor die hart nie.+
3 Begin ons weer om onsself aan te beveel?+ Of het ons miskien, soos party mense, aanbevelingsbriewe+ aan julle of van julle nodig?
12 Ons beveel ons nie weer by julle aan nie,+ maar gee julle aanleiding om met betrekking tot ons te roem,+ sodat julle ’n antwoord kan hê vir dié wat roem oor die uiterlike+ maar nie oor die hart nie.+