Romeine 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Christus het inderdaad, terwyl ons nog swak was,+ op die vasgestelde tyd vir goddeloses gesterf.+ Romeine 11:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want as hulle verwerping+ versoening+ vir die wêreld beteken, wat sal hulle aanneming dan anders beteken as lewe uit die dode? 1 Johannes 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+
6 Want Christus het inderdaad, terwyl ons nog swak was,+ op die vasgestelde tyd vir goddeloses gesterf.+
15 Want as hulle verwerping+ versoening+ vir die wêreld beteken, wat sal hulle aanneming dan anders beteken as lewe uit die dode?
2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+