Romeine 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En nie net dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.+ 2 Korintiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+
11 En nie net dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.+
19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+