13 En toe hulle die uitgesprokenheid van Petrus en Johannes sien en bemerk dat hulle ongeleerde en gewone mense is,+ was hulle verwonderd. En hulle het hulle begin herken as persone wat saam met Jesus was;+
10 Altyd verduur ons oral in ons liggaam die dodelike behandeling wat Jesus ontvang het,+ sodat die lewe van Jesus ook in ons liggaam openbaar gemaak kan word.+