Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 Toe het Jesus vir hom gesê: “Sit jou swaard terug in sy plek,+ want almal wat die swaard opneem, sal deur die swaard vergaan.+

  • Romeine 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die nag het ver gevorder; die dag+ het naby gekom. Laat ons dus die werke wat tot die duisternis behoort, aflê,+ en laat ons die wapens+ van die lig aangord.

  • Efesiërs 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Neem daarom die volle wapenrusting van God op,+ sodat julle in die bose dag weerstand kan bied en, nadat julle alles deeglik gedoen het, kan vasstaan.+

  • 1 Tessalonisense 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar wat ons betref wat tot die dag behoort, laat ons nugter van verstand bly en die borsplaat+ van geloof+ en liefde aanhê en as ’n helm+ die hoop op redding;+

  • 1 Timoteus 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hierdie opdrag+ vertrou ek aan jou toe, kind, Timoʹteus, ooreenkomstig die voorspellings+ wat regstreeks na jou gewys het, sodat jy daardeur kan voortgaan om die goeie stryd te voer;+

  • 2 Timoteus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel