Romeine 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want almal wat deur God se gees gelei word, dié is God se kinders.+ 2 Korintiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 deur waaragtige woorde, deur God se krag;+ deur middel van die wapens+ van regverdigheid aan die regter- en aan die linkerhand,
7 deur waaragtige woorde, deur God se krag;+ deur middel van die wapens+ van regverdigheid aan die regter- en aan die linkerhand,