2 Korintiërs 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want ek meen dat ek nie in enigiets ondergeskik is aan julle uitnemende+ apostels nie.+ Openbaring 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ‘Ek ken jou dade,+ en jou arbeid en volharding, en weet dat jy slegte mense nie kan verdra nie, en dat jy dié op die proef gestel het+ wat sê dat hulle apostels is,+ maar dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het.
2 ‘Ek ken jou dade,+ en jou arbeid en volharding, en weet dat jy slegte mense nie kan verdra nie, en dat jy dié op die proef gestel het+ wat sê dat hulle apostels is,+ maar dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het.